skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Die hasie wat aan die slaap wou raak (Nie meer beskikbaar)

Dié wêrelwye fenomeen is 'n nuwe manier om kinders aan die slaap te kry! Hierdie topverkoper slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die storie oor 'n vaak hasie wat nie kan slaap nie en sy mamma wat hom na Oom Gaap neem vir raad, bevat spesiaal-gestruktureerde sinne en woordkeuses met instruksies vir ouers oor hoe om dit voor te lees en die aksies uit te voer.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online