skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Zackie Mostert en die spokerige storie

R 0.00
Zackie Mostert en die spokerige storie picture 2494
Zackie Mostert en die spokerige storie picture 2494

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige spookstorie-aand te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou hare sal laat rys. Maar dan gebeur daar iets ... Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke ...

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur storietyd

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die zackie mostert kategorie.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online