skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Die Avonture van Lekkerbekkie Muis DVD (Nie meer beskikbaar)

8 Afrikaanse kinderstories op die DVD.

Wanneer Lekkerbekkie Muis se huisie in die veld oorstroom, gaan soek hy vi rhom 'n nuwe huisie in die bos.  Hier maak hy sommer 'n klomp nuwe maatjies soos Mossie die mossie, Pieter die Padda en Skilpad, Akkedissie en die hasies.

1.  Lekkerbekkie se nuwe huis

2.  Lekkerbekkie en die diere

3. Lekkerbekkie verjaar

4.  Lekkerbekkie se nuwe skoene

5.  Lekkerbekkie en die wind

6.  Lekkerbekkie gaan kuier

7.  Lekkerbekkie se maatjies

8.  Lekkerbekkie kry verkoue

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online