skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

'n Storie oor oppas vir vreemdelinge : Wie's sleg en wie's goed, rooikappie? (Nie meer beskikbaar)

Nog 'n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse. Rooikappie gaan by haar ouma kuier en haar ma waarsku haar om nie met vreemdelinge te praat nie. Maar hoe moet sy weet wie's sleg en wie's goed? Gebruik hierdie verwerking van 'n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om vreemdelinge nie sommer te vertrou nie.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online