skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Die Boendoesbaai-ding (Nie meer beskikbaar)

Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor ’n rooftog jare gelede, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se sake, meng natuurlik dadelik in. Hulle pad kruis ook met die Von Dempter-neefs, Hein en Roelof, wat in die woonwapark kamp vir die vakansie.

Verskaf deur nb

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online