skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > aktiwikteite/activity > Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes

R 0.00
Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes picture 2764
Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes picture 2764

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die haas das se nuuskas ,opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity kategorieƫ.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online