skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Wielie Walie Woelwaters : Karel Kraai leer ons van syfers (Nie meer beskikbaar)

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Kinders leer tel tot 20 saam met Karel Kraai, Wielie Walie se slim kraai met sy kitaar. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat hul by die huis kan speel en ook ’n liedjie of twee, is dit pret om te leer!

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online