skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > aktiwikteite/activity > Wielie Walie Woelwaters : Sarel Seemonster leer ons van kleure

R 0.00
Wielie Walie Woelwaters : Sarel Seemonster leer ons van kleure picture 2766
Wielie Walie Woelwaters : Sarel Seemonster leer ons van kleure picture 2766

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ’n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke ,aktiwikteite/activity and sarel seemonster kategorieƫ.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online