Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Leer my lees (Vlak 1) Magneetstel (Nie meer beskikbaar)
Hierdie opwindende leer lees reeks is sommer baie pret, dit bevorder woordeskat sommer vinnig en leesvaardigheid. Tippie magneetstel leer kinders lees en ontdek met baie pret. Kinders kan die prentjies en die woord saam sit en hulle eie sinne maak. Die stel sluit 27 prentjies in en 40 letters en woorde.
Outeur: Jose Palmer & Reinette Lombard
People who bought this, also bought:
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554