skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Jan-Jopie (Nie meer beskikbaar)

Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te maak by die nuwe skool nie. Gelukkig het Jan-Jopie ’n plan. Maar dan begin die meisiekind agter hom aankarring ... en oral waar sy gaan, is daar moeilikheid! Dis ook nie te lank nie, of sy trek Jan-Jopie saam met haar by ’n gevaarlike avontuur in.

 

Ingesluit in die omnibus:

Jan-Jopie en die meisiekind

Jan-Jopie en die meisiekind en die gedoente

 

Jan-Jopie en die meisiekind en die rugsteker

 

Verskaf deur annaemm

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online