skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Meelon (Nie meer beskikbaar)

Meelon en die gesteelde fonomorf  :  Met die Aardeaan se hulp het Meelon daarin geslaag om van die Aarde af op te styg.  Hy is op pad terug Haumea toe… maar dan ontdek hy dat Andries op die ruimtetuig agtergebly het! Hoe gaan hy sy vriend nou weer terug kry op die Aarde?  Veral aangesien hulle eers oor sestig dae weer in die regte galaktiese kwadrant sal wees…  Maar gou het hulle groter probleme.  Skalon het hulle opgespoor, en hy sal alles in sy vermoë doen om te keer dat Meelon op Haumea land…

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online