skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Hasie, hoekom is jou stert so kort? (Nie meer beskikbaar)

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en
dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie
versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle
Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en
Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom
die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom
Jakkals 'n swart streep op sy rug het, en meer.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online