skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Gediggies vir vrolike gesiggies (Nie meer beskikbaar)

Gediggies vir vrolike gesiggiesbevat 49 gediggies met 'n Christelike
inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en
Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie,
vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se
plan en die wêreld.Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en vaardighede
aan te leer. Vir ouderdom 3 tot 8
jaar.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online