Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Ansofie Plak CD Volume 1 (Nie meer beskikbaar)
Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min |
Ansofie Plak is terug vir luister avonture saam met haar Oupa by die rofstoeikompetisie, saam met Miglio en die diepdamduiker en die raaisel van die sonsoeker.
Stories op die CD:
1. Ansofie Plak en die sonsoeker
2. Ansofie Plak en die diepdamduiker
3. Ansofie Plak en die dief van dinge
4. Ansofie Plak en die rofstoeikompetisie
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554