skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Ansofie Plak CD Volume 2 (Nie meer beskikbaar)

Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min |
Ansofie Plak is terug vir luister avonture saam met haar Oupa by die rofstoeikompetisie, saam met Miglio en die diepdamduiker en die raaisel van die sonsoeker.
Stories op die CD:
1. Ansofie Plak en die vakaniesokkies
2. Ansofie Plak en die raserie erdwurms
3. Ansofie Plak en die seekeoivanger
4. Ansofie Plak en die vreemde skip

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online