skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Wat die wolkie gesien het - Luister CD (Nie meer beskikbaar)

"Wat die wolkie gesien het" bevat 7 maklike stories
vir 2-5 jariges voorgelees deur Anrich Herbst! Wanneer die nuuskierige wolkie loer na wat die kinders daar onder op die aarde doen, sien hy 'n paar vreemde dinge! Dalk kan die maatjies hom help raai wat dit is wat hy sien!

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online