skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Slimkoppe Ek is vyf!

R 0.00
Slimkoppe Ek is vyf! picture 3100
Slimkoppe Ek is vyf! picture 3100

Slimkoppe Ek is Vyf! is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vyfjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers.

Verskaf deur pearson

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die slimkoppe ,opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online