skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > slimkoppe > Slimkoppe Vaardighede Skryf en Skoonvee: Letters

R 0.00
Slimkoppe Vaardighede Skryf en Skoonvee: Letters picture 3106
Slimkoppe Vaardighede Skryf en Skoonvee: Letters picture 3106

Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur pearson

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke ,aktiwikteite/activity and slimkoppe kategorieƫ.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online