skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Tippie MASKERS - Covid-19 (Nie meer beskikbaar)

BLY VEILIG GEDURENDE DIE TYDPERK VAN COVID-19
Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbepgrip. Die Leer my lees-reeks se gunstelingkarakter is Tippie die pers olifant.
Tippie wil hê dat kinders veilig moet bly teen die Corona-virus en het daarom nou sy eie masker!
Die Tippie-masker is nie bedoel as volkome beskerming teen die COVID-19-virus nie. Die masker moet gebruik word tesame met normale veiligheidsprosedures soos deur die SA-regering gereguleer.

 

Stay safe during this time of COVID-19
The LEARN TO READ-series is not only fun to read, it also promotes vocabulary and reading comprehension. One of the favourite characters from the Learn to read-series, is Tippie the purple elephant.
Tippie wants children to stay safe against the Corona virus and now has his own mask!
The Tippie mask is a novelty item and not meant as the ultimate protection against the COVID-19 virus. The mask should be used together with normal safety procedures as regulated by the SA government.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur lapa uitgewers

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online