skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

50 Sop- en Broodgeregte (Nie meer beskikbaar)

Tuisgemaakte sop en brood is een van die beste maniere om liggaam en siel te voed gedurende die koue wintermaande – of dit ‘n ontspanne middagete of ‘n meer gesofistikeerde voorgereg is, sop bly die maklikste en mees veelsydige opsie. 50 Sop- en Broodgeregte bevat vyftig voedende sop- en broodresepte wat familiegunstelinge sal word. Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.

Die resepte sluit treffers in soos:

Hoendernoedelsop

Romerige blomkool-en-aartappelsop met spek

Oom-en-tantesop

Kruiebrood in ‘n blikkie

Olyf-en-spekbroodwiele

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online