skip to content

Site in English

Die dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien

was R 120.00
nou slegsR 95.00
Plaas in Mandjie
Die dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien picture 3159
Die dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien picture 3159

In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp...Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is.

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 12-13 jaar/years ,under r100 !!!sale!! and laaste boek beskikbaar kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online