skip to content

Site in English

Nie sonder Beertjie nie - Prenteboek & CD (Nie meer beskikbaar)

Hierdie boekie is deel van AnnaEmm kinderstories se reeks "prenteboeke" wat spesiaal geskep is vir ons klein maatjies tussen 2 en 5 jaar. 

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot illustrasies!

Die boek word op die storie CD voorgelees en die maats kan volg in die storieboekie elke keer as die klokkie lui moet hulle omblaai.

EK HET SLEGS EEN BESKIKBAAR!!

People who bought this, also bought:

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online