skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > luisterstories cd & dvd > Daniel en die leeus : Prenteboek en CD (Nie meer beskikbaar)

Hierdie boekie is deel van AnnaEmm kinderstories se reeks "prenteboeke" wat spesiaal geskep is vir ons klein maatjies tussen 2 en 5 jaar. 

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot illustrasies!

Die boek word op die storie CD voorgelees en die maats kan volg in die storieboekie elke keer as die klokkie lui moet hulle omblaai.

EK HET SLEGS EEN BESKIKBAAR!!

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online