skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Boek en Liedjies CD : Rympieland (Nie meer beskikbaar)

Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie. Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kelinspan kan deel.  Boonop is die plesier wat hierdie rypies gee so aansteeklik, dat as jy begin met Rympies soos Eendjies, eendjies en Oom Olifant, Hansie Slim en my rooi motorkar, dit 'n saamsing, saamsê en saamluister pret word vir almal in die gesin.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur phambili

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online