skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Boek en Liedjies CD : Vrolike liedjies volume 2

R 0.00
Boek en Liedjies CD : Vrolike liedjies volume 2 picture 3219
Boek en Liedjies CD : Vrolike liedjies volume 2 picture 3219

Vrolike liedjies Volume 1 het soos soetkoek verkoop.
Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos
Die blink vosperd,
Dis heerlike lente,
Solank as die rietjie
Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie.
Sing hulle by die huis, op pad êrens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog.
Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur phambili

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die luisterstories cd & dvd kategorie.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online