skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

My Model - Op die Loopplank

was R 85.00
nou slegsR 35.00
Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

My Model - Op die Loopplank picture 978
My Model - Op die Loopplank picture 978

Skep jou eie modeversameling vir 50 nuwerwetse modelle! Gebruik die aftrekpapier om verskillende uitrustings en bykomstighede bymekaar te sit en kleur dan die sjiek modelle in. Daar is ook plakkers omal jou modeskeppings mee af te rond. Dit is tyd vir die modeparade. Is jou klereversameling gereed? Gebruik die modelle op elke bladsy en sit ’n verskeidenheid uitrustings bymekaar.

Outeur: Human & Rousseau

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Terug na Winkel