Click here to register with Storietyd.
Choices for this quarter
Renoster Jan se Taxi-Avontuur : Luisterstories CD
Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min |
Die ekonomie is swak en Renoster Jan word 'n taxi-bestuurder om ekstra geld te verdien. Nou ry hy die diere rond, maar dis nie so maklik soos hy gedink het nie. Die diere is vol stories en nonsens...
Stories op die CD:
1. Renoster Jan maak 'n plan
2. Genoeg is genoeg
3. 'n Nuwe vriend
4. Een laaste avontuur
Back to Choices for this quarter
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554