skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Choices for this quarter

Lana en Rakker : Rakker word 'n ster

Lana en Rakker : Rakker word 'n ster picture 2248
Lana en Rakker : Rakker word 'n ster picture 2248

Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou? Lana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n advertensie vir hondekos – en Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud vir eens en vir altyd haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags ’n plaasvervanger-hond nodig – en Rakker kry uit die bloute die kans om ’n ster te word! Jong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!

Back to Choices for this quarter

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online