skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Choices for this quarter

Klapper die drakie en die swart ridder

Klapper die drakie en die swart ridder picture 2376
Klapper die drakie en die swart ridder picture 2376

Klapper se oom, Inus, moet by die draakboom wagstaan waar die hek na die wêreld van die ridders is. Wanneer daar ’n ridder verskyn, moet hy gevaarlik lyk, vuur spoeg en die ridder wegjaag. Intussen word oom Inus deur ’n swart ridder ontvoer. Klapper moet sy oom red. Hy ontmoet die eerbare ridder, Karel, en saam bedink hulle ’n plan wat in beide se guns sal tel!

Author: Ingo Siegner

Back to Choices for this quarter

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online