Click here to register with Storietyd.
Omnibus Boeke
- Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo - OmnibusR 245.00
R 229.50
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen ... - Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 1R 265.00
R 255.50
Willem is oor die wêreld heen beroemd as speurhond. Maar 'n paar jaar gelede het 'n sending skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En ... - Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2R 265.00
R 255.50
'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swartenwit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. ... - Jakkals en Wolf BundelR 250.00
R 225.00
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels ... - Liewe Heksie se groot omnibusR 400.00
R 385.50
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.Die ... - MaroelaboomstoriesR 330.00
R 299.50
Herleef ou gunstelinge uit die maroelaboomElke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunsteling slaapboom. Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek.Die klein bobbejaantjies wil eers gou nog ... - Pippie Langkous OmnibusR 275.00
R 255.00
Met hierdie heruitgawe van die Pippie Langkous-omnibus vier Pippie haar 75ste bestaansjaar. Lesers sal hulle opnuut verlustig aan Pippie se manewales in hierdie nuwe uitgawe, waarin die 1975-vertaling deur Nerina Ferreira in hedendaagse Afrikaans deur bekroonde skrywer, Jaco Jacobs, hersien ... - Slym se Stories (4 in 1)R 255.00
R 240.50
Langs die riete in Paddavlei,daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim,woon daar ook ’n wurm, Slym.Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik ... - Stories vir pikkies en peutersR 350.00
R 299.50
Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is ...
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
machdel@storietyd.co.za
Phone: 064 500 9386
