skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Stalmaats : Komaan, Karin! (Not available anymore)

Stalmaats  : Komaan, Karin! picture 112
Stalmaats  : Komaan, Karin! picture 112
  • In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats.
  • Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel.
  • Maar iets is verkeerd.
  • Waarom tree Karen so skielik vreemd op?
  • Oefen sy te hard met Prinses?
  • En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?

Author: Lize Roux

Supplied by lapa uitgewers

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online