skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Meelon en die gesteelde fonomorf (Not available anymore)

Meelon en die gesteelde fonomorf picture 1295
Meelon en die gesteelde fonomorf picture 1295

Met die Aardeaan se hulp het Meelon daarin geslaag om van die Aarde af op te styg. Hy is op pad terug Haumea toe... maar dan ontdek hy dat Andries op die ruimtetuig agtergebly het! Hoe gaan hy sy vriend nou weer terug kry op die Aarde? Veral aangesien hulle eers oor sestig dae weer in die regte galaktiese kwadrant sal wees... Maar gou het hulle groter probleme. Skalon het hulle opgespoor, en hy sal alles in sy vermoë doen om te keer dat Meelon op Haumea land...

Author: Hanlie de Wet

People who bought this, also bought:

    Supplied by annaemm

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online