skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Vinnige feite - Vir nuuskierige agies (Not available anymore)

Propvol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles – diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal! Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees? Om van kleins af ’n voorliefde vir lees by ’n kind te kweek, hou vanself­sprekend voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassinerende en prettige feite. Hierdie boeke is vol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles – diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal, boeke en meer. En dit is nie net vir kinders nie. Elkeen kan iets leer uit hierdie skatkis van kennis, of jy nou 5 of 50 jaar oud is. En met geen lang en uitgerekte verduide­likings nie, is dit vinnig en maklik om te lees – net reg om ’n paar minute ekstra tyd te vul of om ure se insiggewende pret te hê. Beïndruk mense met jou wye kennis oor verskeie onderwerpe en inligting wat jy kan gebruik, of nie.

Author: Helen Lewis

People who bought this, also bought:

    Supplied by metzpress

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online