skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Rympies vir pikkies en peuters (Not available anymore)

’n Paar jaar ná Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hierdie bundel bied ’n keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Die rympies dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld – in maklike, sprankelende Afrikaans.

Author: Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh, Gertie Smit

People who bought this, also bought:

    Supplied by tafelberg

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online