skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Hekel teƫlmotiewe met 'n verskil (Not available anymore)

Almal – oud en jonk – is tans oor die wêreld heen aan die hekel. En oraloor maak die alombekende oumablokkie weer sy verskyning. In hierdie hekelboek deur ’n topverkoper-outeur is daar nuwe idees vir motiewe: Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, maak die patrone, wat op verskeie maniere gebruik kan word, anders en interessant. Elke patroon bevat ’n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon.

Author: Karen Adendorff

Supplied by human & rousseau

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online