Click here to register with Storietyd.
Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2
Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper ​Bennie Boekwurm vertel lekker stories​ met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters
Author: Louise Smit
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the bennie boekwurm category.
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554