Click here to register with Storietyd.
Bennie Boekwurm vertel lekker stories
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Toeteletoetoo! Toeteletoetoo! blaas bytjie op sy trompetjie en die blommetjies sing: Bytjie blaas, en ons moet sing, Bennie kan jy die storie bring. Maatjies, julle moet nou roep, anders hou hy aan met soek.’ Almal roep hard en Bennie Boekwurm kom uit om vier heerlike stories te lees. Bennie vertel oor Japie die apie wat na sy mamma gaan soek, Tokka die stoute kabouter, Miemie die mier wat diep dink en die haarwurm wat nie vroeg wou opstaan nie.
Author: Louise Smit
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the bennie boekwurm category.
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554