skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien (Not available anymore)

In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In Jannus en Kriek krimp het Oupa Dinges se SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa laat krimp. EN NOU.....

In Jannus en Kriek en die tydmasjien het Oupa se vriend, Archimedes Snol, verdwyn. Hy antwoord nie meer sy e-pos nie en rekeninge hoop op by sy dakwoonstel bo die museum. Wanneer Oupa besluit om hom te gaan soek, gaan Jannus en Kriek saam. Maar Archimedes is 'n tydreisiger, en hulle beland in die era toe Afrika nog deel was van Gondwanaland. Nou kan Jannus self uitvind of Gigantosaurus werklik groter was as Tyrannosaurus!

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online