skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek

R 0.00
Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek picture 2145
Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek picture 2145

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en by die huis.

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Similar products can be found under the nuwe-alles-in-een-werkboeke and opvoedkundigeboeke categories.

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online