skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Ruim jou rommel op (Not available anymore)

Praktiese riglyne om ontslae te raak van fisiese en emosionele wanorde. Kate Emmerson, die Quick Shift Deva, het al duisende mense gehelp met haar unieke programme en deel nou haar passie vir en kundigheid oor hoe om op alle vlakke van jou rommel ontslae te raak met jou. Haar lewe en werkleuse is LEEF LIG, LEEF VRY en hierdie boek wys jou hoe om dit in jou lewe toe te pas. Sy sal jou inspireer met haar diepgaande begrip van die sielkunde van rommel en hoe dit jou keer om die lewe te lei wat jy bestem is om NOU te doen. • Leer wat rommel eintlik behels deur ’n definisie wat jou sal bemagtig. • Leer hoe ineengevleg die drie aspekte van rommel is en hoe hulle mekaar gyselaar hou. • Sien die werklikheid van jou huidige rommel sonder skaamte of verwyte onder die oë. • Verstaan hoe rommel jou keer om aan te beweeg en die leuse, LEEF VRY, toe te pas. • Sien jou persoonlike stelsel wat jou saboteer onder die oë en waarom jy eintlik rommel het. • Bereken die finansiële koste van jou rommel akkuraat. • Skuif jou rommel op ’n praktiese wyse deur Kate se stap vir stap proses oor 28 dae te volg. • Bly gemotiveer sodat jy die oorweldigende gevoelens wat rommel meebring, kan hanteer. • Leer eenvoudige truuks, stappe en stelsels om in die toekoms in beheer te bly.

Supplied by metzpress

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online