skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Die olifantjie wat aan die slaap wou raak (Not available anymore)

Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak. Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit ’n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online