skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Grootdrukblokraaie 1 (Not available anymore)

Dis ’n ou, bekende gevoel: Jy brand om jou blokkiesraaisel in te vul, maar kan om die dood nie uitmaak wat in daardie blokkies staan nie, maak nie saak hoe ver of hoe naby jy die boek hou nie! Hier is nou uiteindelik ’n oplossing, en dit het niks met ’n bril uit te waai nie: Ons eerste grootdrukblokraaiboek! Grootdrukblokraai is ’n bielie van ’n blokraaibundel. Dit bevat al die heerlike bestanddele van jou gunsteling-blokraaiboeke, behalwe vir een ding: Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Nou kan jy die blokraaie met gemak lees en invul sonder om jou oë te vermoei. Dalk doen jy dit nog sonder jou bril! Die boek bestaan uit 27 woordraaisels wat jou brein sal laat uitdaag, maar nooit jou oë nie.

People who bought this, also bought:

    Supplied by lapa uitgewers

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online