skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Speurder Annika omnibus 1 (Not available anymore)

Kry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wat Annika op ’n speurtog lei; ’n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs ’n kissie met geld wat uit ’n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie – Annika sal die raaisel gou-gou oplos! Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:

1. Speurder Annika

2. Speurder Annika kry snuf in die neus

3. Speurder Annika maak ’n plan

4. Speurder Annika los ’n raaisel op

5. Speurder Annika stel ondersoek in

People who bought this, also bought:

    Supplied by lapa uitgewers

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online