skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Regteegte raaisels (Not available anymore)

Almal hou van ’n lekker raaisel. In Regteegte
raaisels kan jy lees oor
die grootste kopkrappers in die geskiedenis.Lees die verstommende
stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier. Jy sal
die feite oor wat regtig gebeur het, kan nagaan en in die voetspore
volg van die kenners wat ondersoek instel.Lees ook die verklarings
van ooggetuies en ander interessante feite oor die spesifieke raaisel.
Die kaarte in die dossier wys ook vir jou waar in die wêreld die raaisel
gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel 'n nuwe raaiselwoord en ’n
volledige lys op die laaste bladsy van die raaiselwoorde wat in die
boek gebruik word. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van
narige, harige gediertes, vreemde vlieënde voorwerpe tot monsters
uit die dieptes. Daar is 11 raaisels om te ondersoek en sommige van
die raaiseldossiers verskaf wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online