Click here to register with Storietyd.
Shop > aktiwikteite/activity > Eisteddfodpret 2 (Not available anymore)
Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloëen 20
samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is
weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie
werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te
verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en
afrigters met
'n fokus op gedramatiseerde poësie verseker
dat elke
deelnemer hul beste werk kan lewer.
People who bought this, also bought:
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554