Click here to register with Storietyd.
Sanri Steyn : Vampiere van Vlermuishoogte (Not available anymore)
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
Supplied by lapa uitgewers
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554