skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Kom ons praat oor waar babas vandaan kom

was R 230.00
now onlyR 115.00
Add to Basket
Kom ons praat oor waar babas vandaan kom picture 3940
Kom ons praat oor waar babas vandaan kom picture 3940

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.

Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.

People who bought this, also bought:

Supplied by lapa uitgewers

Similar products can be found under the opvoedkundigeboeke ,kinderontwikkeling and opvoedkundigeboeke categories.

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online