skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Shop > tippie boekpak/boxset > Tippie leer klanke Boekpak

was R 420.00
now onlyR 410.00
Add to Basket
Tippie leer klanke Boekpak picture 5428
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5428
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5427
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5426
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5425
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5424
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5423
  • Tippie leer klanke Boekpak picture 5422
Tippie leer klanke Boekpak picture 5428Tippie leer klanke Boekpak picture 5427Tippie leer klanke Boekpak picture 5426Tippie leer klanke Boekpak picture 5425Tippie leer klanke Boekpak picture 5424Tippie leer klanke Boekpak picture 5423Tippie leer klanke Boekpak picture 5422

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

People who bought this, also bought:

Supplied by lapa uitgewers

Similar products can be found under the tippie boekpak/boxset category.

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
machdel@storietyd.co.za
Phone: 064 500 9386

Invoicing solutions by Invoices Online