Click here to register with Storietyd.
My Model - Beste Modemaats (Not available anymore)
Skep jou eie modeversameling vir 50 nuwerwetse modelle! Gebruik die plakkers om verskillende uitrustings en bykomstighede te ontwerp en kleur dan die sjiek modelle in. Daar is ook plakkers om self in te kleur en jou modeskeppings mee af te rond! Maak gereed vir ure se plakkerpret met hierdie modemaats en hulle oulike troeteldiere!
Author: Human & Rousseau
Supplied by human & rousseau
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554