Click here to register with Storietyd.
PanMacmillan
Products by PanMacmillan
- Speel-Speel : BrandweermanR 250.00
R 225.00
Speel Speel - Brandweerman het alles wat jou klein brandweerman nodig het om die dag te red! Die alarmklok gaan af, daar is 'n brand om te blus - tyd vir die brandbestryders om in aksie te tree!Binne hierdie kreatiewe ... - Speel-Speel : NutsmanR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. - Speel-Speel : OnderwyserR 250.00
R 225.00
Fantastiese kreatiewe speelpak vir ontluikende onderwysers met 'n bordboek en 15 stewige kartonstukke. Die stukke kan gebruik word om in die spasies in die boek in te pas of vir verbeeldingspel. Daar is legkaartstukke om te bou in die groot ... - Speel-Speel : PrinsespartytjieR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel, is ideaal vir jong nuuskurige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Boek met legkaartstukke. - Speel-Speel : RuimtevaarderR 250.00
R 225.00
'n Nuwe era van ruimte-avonture! Wil u u kinders se drome waar maak en aan opwindende ruimte-avonture deelneem? Kom ons gaan na die ruimtestasie en bou u eie ruimteskip! Speel interessante ruimtespeletjies vir kinders. Woon 'n ruimtevaarder kursusse by en ... - Speel-Speel : Sjef se kombuisR 250.00
R 225.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle sjefs is. - Speel-Speel : VlieenierR 250.00
R 225.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaarstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle vlieeniers is. - Speel-Speel: DoktertasR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit 'n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in.
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
machdel@storietyd.co.za
Phone: 064 500 9386
